Richie Benaud

Richard Benaud
Richie Benaud in 2008
Volle naam Richard Benaud
Gebore (1930-10-06)6 Oktober 1930
Penrith, Nieu-Suid-Wallis, Australië
Gesterf 10 April 2015 (op 84)
Sydney, Australië
Bynaam(e) Richie
Kolfstyl Regshandig
Boulstyl Regterarm bybreek
Rol Veelsydige speler, kommentator
Internasionale geskiedenis
Nasionale span Australië
Toetsdebuut (no 190) 25 Januarie 1952 v Wes-Indië
Laaste Toets 12 Februarie 1964 v Suid-Afrika
Eersterangse spaninligting
Jaar(e) Span
1948–1964 Nieu-Suid-Wallis
Loopbaanstatistiek
Kompetisie Toets 1e rang
Wedstryde 63 259
Lopies aangeteken 2201 11719
Kolfgemiddeld 27,03 36,50
100s/50s 3/9 23/61
Hoogste telling 122 187
Aflewerings geboul 19108 60481
Paaltjies 248 945
Boulgemiddeld 27,03 24,73
5 paaltjies in 'n kolfbeurt 16 56
10 paaltjies in 'n wedstryd 1 9
Beste boulontleding 7/72 7/18
Vangskote/Stonkings 65/– 254/–
Bron: Cricinfo, 22 Desember 2007

Richard "Richie" Benaud (1930–2015) was 'n Australiese krieketkaptein en later 'n kommentator wat die stem van die spel geword het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy